|
![]() ![]() |
![]() pautz ![]() malfark ![]() writers ![]() links ![]() idea! ![]() |
![]() |
Satire Philemon en sy Tryn Straaikposted by King Rat, Thursday, February 10, 2000Djy het seker gehor hierso in Brisbane hulle het hom die tryn straaik. Wel, gister more ek het niks van hom gawiet nie. Nogal ek staan vroeg op die Woensdag, ek drink net hom die "power drink" vinnig for brekfis want ek wil early wees. Maar ek kom by die stashin hier gaat fokkol aan. Nie 'n kar gepark of niemand innie ticket boksie nie. Nou hie by ons plêk hy het hom hard gareen innie nag. Nou slim kjend hy reckon maybe dis net hierie line wat hy loop nie, maybe die elektrieks hulle is gaverdrink innie nag. Ek spring back innie kar en ek ry al die pad by Fenny Grove. Hier hy klim yt, dasie sign oppie platform, "Es vandag fokkol tryne". Nou ek gaat by die ticket boksie, hier darem is 'n man. ek vra hom "Is daar busse"? hy sê "Haaikona, die tryn mense hille het hom fokkol busse georganise". Nou ek vra hom "Sal die orinarie bus my tryn ticket vat"? "Haaikona". Nou by die stage slim kjend hy reckon hy ry by Arana Hills shopping centre en vang die bus, of miskien ek park by die city. Maar ek kyk eers innie bag, o fok, met al die haastigheid, my beursie lê by die huis. So ek kannie eers tickets of parking in die city betaal nie. No problem. Terug by die kar, ry al die pad by die huis. Nou ek is back by my huis one hour nadat ek ga-vertrek het daai oggend. My vrou sys by die toilet sy kry moerse skrik sy hoor 'n man hy loop in by die front door en binne by die huis en die klynding hy slaap by die sitkamer. En ek het myself nie ge announce nie want ek suspek mos die kleinding slaap. Ennieway nadat alles gecalm down het en ek gesearch het waar is die beursie ek sien hom by die slaapkamer. Ek tjek binne, o fok, is net sente. Dis mos 'n credit card society waar ons in leef. Ek moet gaat sjeld trek voor ek kan ticket koop! Nou slim kjend hy reckon die parking by die city is vol, by moet die bus vang. Ek ry weer by Strathpine station vaby, gaan by die bank, kry sjeld, ry by Strathpine se groot shopping centre en park die kar. Ek loop by die busstop, op pad ek sien die bus hy ry weg. Ek hardlopp maar dit help nie. Ek tjek die taaimtabel, fok, next bus is one hour! Haaikona, dit kan nie wees nie. Ek loop ek vra die mense, ek kry die een sy het 'n taaimtable innie sak. So wragtig, is one hour. En die bus wat ek gasien loop het was already halfuur laat omdat die tryn straaik alles opfok. So slim kjend hy tel one hour by half-hour hy kry one and half hour wagtyd. Haaikona, ek reckon dis te lank. Ek loop terug by die kar, ek ry al die pad in tot by Arana Hills shopping center. Ek park daar ver in die hoekie lat hulle my kar nie wegsleep nie, en ek skedaddel tot in Dawson Parade. Slim kjend het mos in Fenny Hills gably, hy weet hier is nie juis busse nie, maar hy reckon dis mos besig pad hierrie, hier moet bustops wees. Ek loop for 10 minutes, haaikona, azikilô bus stop. Ek dink maybe ek moet terug loop by die kar en ry tot Fenny Grove stashin, miskien hulle het nou busse aangelê. Maar my inner voice sê "aikona, djy het nou 'n ding begin, djy moet hom klaarmaak; net soos djy draai om om terug te loop, die bus hy sal vaby kom, sjoep, en djy sal hom mis". So ek luister by my inner voice en ek karring aan. Na nog 10 minutes, hies fokkol bus stops. Maar ek loop. Nou is te ver anyway terug na die kar. Nou ek sien al vishins ek loop al die pad tot innie city, maar miskien dis die son ennie hitte. Ek trek uit my taai en rol op my sleeves en ek loop. Ek reken miskien in Samford Road die bus stops hulle is. Na 25 minutes is ek amper daar, en fokkit, hier is 'n bus stop. Ek vra die meisie daar, "gaan die bus by die city?" "Ek weetie", sê sy "ek gaan Chermside, maar hy moes al 10 minutes ago hier gawees het!" Nou slim kjend hy reckon "Sharp"!!! Dit beteken anytime nou hier kom 'n bus. Enigiets is beter as niks. Na 10 minutes, hier is die bus, maar hy gannie city toe nie. Die man hy tjarge my $1.40 en ry 200m net om die hoek en drop my by Brookside chopping center. Fok! Ek hardloop rond soos 'n koplose hoenner, gryp eerste city bus en at last ek is op pad in. Nadat ek galoop het van die Transit Center in Roma st, ek kom by die werk, is 10 'o clock. Hy vat my 3 hours and 10 minutes van dat ek weg is by die huis! Heeldag ek tjek die taaimtabels oppie web, slim kjend werk "beste roet home" uit . Gêster middag, ek vang hom die 5 past 5 bus (hys net 10 minutes laat). Baai die time ons ry vaby die Brisbane hospitaal, ons is 45 mins laat. Die karre hulle is soos fokken miere, maar nie so vinnig nie. Ek vat net 2 hours huis toe. Vanoggend, ek is extra vroeg weg by die huis, reguit Brookside toe. Slim kjend het weer die taaimtable uitgewerk, en despite al die traffic ek is vroeg. Ek reckon "Sharp!!!" Ekke vang hom nogal die vroeger bus! Ek staan by die kew, ek sien die anner bus stop agter, hy sê ôk "City". Ek gaan by hierrie bus want sy kew is kort, ek tjek by die drywer, "djy gaan by die city?" . "Ja". Fok !! Ek moes die man gavra het "hoe gaan by die city, jou blerrie dooskop?" Want, would djew believe it, ons ry van Brookside af noord, terug Arana Hills toe. Ek wil nou al kots. Slim kjend reckon, nee, as ons kom by Arana Hills chopping senter, en ek move soos laaitning, ekke spring yt en vang 'n anner bus, die eene wat ek nou eintlik vanmore wou vang hy loop seker ok laat, ek het hom mos nou uitgerwerk ek gannie weeer Dawson Parade platloop nie, ek weet waar is 'n anner stop. Dis nie 20 seconds later nie, ek sien die bus wat ek wou vang gaan innie anner rigting by ons verby. Moerskont. Maar ons bus hy gaan nie chopping senter toe nie, ons draai weg en donner deur elke bliksemse saaid street innie suburbs. Ek kan dit nie glo nie, die een plek, ons draai in by Enoggra stashin. Wat de fok, hier loop mos nie tryne nie! Maar die bus ry al om en om die fokken bus stop en laai elke fokken hoer en hoerseen op wat wag, gooi nog 'n draai for old taaim syk ommie stop, gaan terug na die myn straat en draai terug in die rigting wat ons gekom het! Nou kan ek dit nie meer vat nie. Ek is nou skoon ge-eksêsperyt. Ek is al 45 min by die bus. Ek sit al die pad met 'n boek maar ek lees boggerol want ek kook van binne af. Ek vra die man langs my "gaat die ding ooit city toe?" Hy sê "dja, maar hierrie taaim gewoonlik ons is al da, must be the tryn straaiks." en hy lees sy koerant weer rustig. Fok, ek loop nog nie op Brisbane tyd nie. Die bus loop treetjie vir treetjie by elke stoplight verby. Ennieway eventjillie kom ek 9:40 by die werk. My bus wat ek wou vang was supposed om 7:55 in die city te gewees het. So daars my storie. Dit los my skoon moerig. Ek is seker maar net 'n "têns mêns". Nou wil ek die hele dag niks doen behalwe email skryf en en...rondfok. Ek hoop die tryne loop more! ** For the non-Brisbanites, a map of where it all went wrong follows **
![]()
|
![]() |
![]() ![]() ![]() All credit to the Creative Writing Collective for the design concept and inspiration! |