Poetry
Aging - A South African Perspective
posted by Charles Edward Reeler & King Rat, Friday, January 21, 2000
Proes 1
Wag net tjom,
Jou tyd sal kom,
Dan loop jy krom,
Jy sal ook brom!
-
Proes 2
Age nee my maat
Dis nie vir my
Om oud te wore
Jonk gaan ek bly!
Tot die dag wat
Ekke jong vrou vat!
Sy gaan my naai
Tot'ek dood neer slat
Proes 3
Wag nou boet,
Wat sê djy daar?
Die jong vrou:
Waar kry djy haar?
Djys bles soos 'n bal
N�rens 'n haar
Tog wil djy sê
Sy naai djou klaar!
Nei my bra
Gee realism 'n kans
Sonder djou jeug
Lei sy jou 'n dans
Djy wil nog steek
"Gee Viagra 'n chance"
Sy wag by djou graf
Al wat sy lê is 'n krans!
-
Proes 4
Nei wat my maat
Djy is verkeerd
'n Man kan kry
Wat hy begeert!
Wat djy moet hê
Is die regte attichude
Dan gee die vrouens
Djou bietjie lattichude.
En as dit nie werk
To get 'n reac-shin,
Moet jy maar bataal
Vir sattis-facshin
Haal uit djou dollars
Dan kry djy blue-gums
Om djou "meneer"
Until you can cums!
Proes 5
Hei my bra
Djy het dit skeef
Hier in Down Under
Eet manne die kreef!
En wat's dit va' blue-gums?
Djy laat my skrik,
My ding in 'n boom steek?
Is djy van djou lotjie getik!?
Dis seker elk man se bisnis
Wat hy doen met "meneer",
Maar 'n voël in 'n bloekom?
Dis plek vir een met 'n veer!
Moet nou nie confuse nie,
As djy blue-gum kraai
Dis nie 'n blou-jop nie
Djy praat mos van naai.
Of is dit 'n teken
Ouderdom gee djou 'n knou
Hulle sê mos Viagra
Maak alles so blou.
En as for attichude
En vroulike lee-way,
Dis my eksperiëns
Sy wys djou die doorway.
Nou wil ek die dag sien
As djy in 'n hoerhuis dood slaat,
Djou vrou sal djou miss
Maar die koerante sal praat!
-
Crunt 6
Nou ek is Down Under
En kreef is 'n dis
How dare you compare
'n Blou-job met vis?!
As'ek sit en luister
Na wat djy da sê
Wonder ik regtig
Of djy "dit" wil hê
Ek worri oor djou
Smaak my djy's skeef
Want djy praat van die manne
Wat lus is vir kreef.
"Dit" is 'n blou-job
Of seks of 'n pomp,
Dis waarvan ek praat;
Nie my ding in 'n stomp!
Ek soek nie Viagra
My man-hood is eg
As ek sê "attention"
Is HY reg om te vêg!
And as for koerante
En wie gaan my miss?
I don give a dêm
I died in great bliss!
Priel 7 "nog vis, nog vlees"
Nee wag nou my bra
Djy het dit skoon mis,
'n Kreef's 'n cretashin
Dit ruik net na vis.
Nou't djy hond se gedagte
Die reuk ken djy goed
Daar's iets anders ook, ja
Na aan 'n man se bloed
Dit lei na die expressie:
"Eet kreef" is geen dis
Die ding wat djy eet
Hy ruik net soos vis!
Lyk my djy begryp nou,
Nou het jy raak
Laat ek weer die issue
Daghelder maak
Eet kreef is soos diving
Muff diving presies
Daai beaver burger ding
Daar bo by die lies!
So djou hond se gedagte
Is 'n kat by die stert
Dis nie vis nie by bra
Dis 'n stuk van 'n tert.
Dis soos hulle sê
So lekke stukkie steak
Dis net te djammer
Dat hy ondertoe kyk!
"The Bard of Darwin meets the Baard of Brisbane? A milestone in Afrikaans letterkunde"!! (MLP)
|